Get This Book
Prices may vary. Links may earn us a commission and open external websites.
Publisher
Lost Plot Press
ISBN
ISBN-13: 9798232910365Synopsis
Dis Oujaarsaand...weer.
Elke Oujaarsaand verskyn Vulcan op die verhoog by die eksklusiewste klub in die Kolonie. En elke Oujaarsaand sit skaam bibliotekaris Hestia by dieselfde tafel om na die vertoning te kyk.
Maar hierdie jaar maak Hestia 'n nuwejaarsbesluit wat alles kan verander.
As sy dit net durf waag...
Dimensions
203 mm × 5 mm × 127 mm
109 g